GG
Gawie G

1 reviews | Active since Sept 2023

01 Sept 2023, 16:03

Ek praat nie gereeld met Virseker nie, want dit is nie nodig nie

Ek praat nie gereeld met Virseker nie, want dit is nie nodig nie. Hulle diens is flink, gepas en professioneel. Ek stel nie belang om enige ander versekeraar te gebruik nie. Baie dankie Virseker.... P.S. Dewald, jy is 'n Superster, hou aan met die hoë gehalte diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Sept 2023, 16:06
Official
Goeie dag Mnr G Nel. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span