mV
mauritz V

1 reviews | Active since Jun 2013

05 Feb 2024, 21:37

Ek moet se Mnr vd merwe is n salesman met n sin vir humor en hy weet waar n customer vandaan kom hy is vlink en opreg

Ek moet se Mnr vd merwe is n salesman met n sin vir humor en hy weet waar n customer vandaan kom hy is vlink en opreg. Virseker ver verseker Nie van klomp praatjies oor die TV van hoe jy bespaar nie maar jy is verseker oor dit wat jy wou hê in n virsekkering , Hulle praat al die tale en woorde wat jy wil hoor en laastens premie is Goed 👍

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Feb 2024, 21:44
Official
Goeie dag Mauritz . 

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker-span