MM
MC M

1 reviews | Active since Jun 2023

14 Jul 2023, 11:50

Ek moes n eis aanmeld en was redelik nervous, want verkeerde info kan jou klomp geld kos

Ek moes n eis aanmeld en was redelik nervous, want verkeerde info kan jou klomp geld kos. Theodore Ninow was so rustig en geduldig met my deur die hele gesprek, regtig dierbaar van hom. Elke vraag, soms het ek 2 keer dieselfde vraag gevra, maar nogsteeds het hy my geantwoord. Als wat ek wou weet kon hy my mee help. Nou sit ek rustig terug en wag vir my volgende oproep wanneer my kar moet ingaan. Net n voorstel aan Virseker, kry meer Panelbeaters on board in my area dalk asb.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Jul 2023, 12:00
Official
Goeie dag . Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span