1 reviews | Active since Sept 2016
Ek is nie ontevrede nie ,mazr in die moer in vir julle *****s
Die 23 Mei 2021 het 1 van ons transformers gegaan ,by 17H00 omtrent die hele Vanderbijlpark se krag was af,ek en my vrou is al vroeg bed toe,want Mnr Kritzinger het ons laat weet dit gaan n lang tydperk wees wat hy afgaan wees,my vrou het die volgende oggend 6H45 opgestaan en so by die bed gevoel alles is nat,eers gedink dis die toilet maar toe sy in die kamers afkyk kon sy net water sien,kombuis was so half met water,sitkamer so kwart gang vol,ons kamer ook so kwart,middelste kamer was vol(studeerkamer)en ons agter kamer was ook redelik drie kwart tot onder die bed,ek was moedeloos en verseker gebel,goeie diens gekry maar hulle wou weer JJ plumbing kry ,toe se ek ,ek soek daai mense nie meer in my yard nie,hulle was vorige kere 2 keer al uitgeroep en die eenkeer net die pressure valve reset,en die 2 de keer was n boud wat gebars het,nie eers 5 min besig gewees nie en nooit weer gesien nie ,my argument as die valve vasgesit het moet daar mos n fout wees?Hulle het toe vir n baxter uitgekry en die werk was fantasties terwyl hulle besig was is omtrent al my vrou se canvice en al haar skulderye en al haar verfwerk moes sy weggegooi het,sy was heeltyd in trane,voordat die baxter mense gekom het,het die geyser nog so gekkok van die hitte en water het nog steeds gevloei ek het die geyser afgesit en die kraan toegedraai,terwyl my vrou die goedjies binne die kas uitgedra het,was ek besig om vloere op te droog,oralste het los grout in die water gele,ek mag nie eers buk met my rug operasie nie ,maar het maar gewerk en kon voel baie teels het los geraak en van die teels se grout is af,die teels is gele so amper 7 jaar terug,ons pas dit op ?die kas het verskriklik geruik ,diemense van baxter het deeglik hulle job gedoen en die elektrisiens,waar hulle klaar was,dit was net al dat hulle nie skoongemaak het nadat hulle gewerk het nie,net baxter het skoongemaak toe is al daai vuil stof in ons speed queen,en gesukkel om hom skoon te kry?die selfde Maandag toe s***el een van julle persone dat die assessor ons Dinsdag 12H30 sal kom sien,ek en my vrou het ook baie werk om te doen en moes die avis motor terugvat Vereeniging toe ,toe om en by net na 10H00 toe s***el n Koekemoer en se hy is nou voor my huis en wag vir my,ek het vir hom gese dat ons afspraak eers 12H30 is ,hy het toe gese hy is nou in die omgewing met n misluke stem,ek het vir hom gese ons vat net die avis kar terug dan kom ons dadelik ,my vrou werk by absa ons moes nog soontoe gegaan het,maar dit gelos en van Vereeniging na onns huistoe gery,skaars gestop toe stop hy ook,van die oomblik wat ek hom gesien het,het ek nie van hom gehou nie ,lyk so bombasties,hy het binne die huis gekomwaar hy inspeksie geneem het,heeltyd by hom gewees,hy kon nie eenkeer sy bek oopmaak om te se dat die teels verkeerd gele is of enigsins anders nie,nie eers onder die beddens gekyk nie,ek het vir hom ook gese dat water onder ons kombuiskste ingegaan het,net mooi niks gese nie,hy was net hier om vir verseker geld te spaarwant sy gesig lyk sommer *****,vir iemand soos ek wat 25 jaar met doodstraftes en lewenslank gewerk het,net met hoe profiel sake,ek was naderhand lus gewees om hom uit my huis te gooi,want hy kan nie sy bek oopmaak nie,ek se nie dat al die teels beskadig is nie en verwag ook nie dat alles vervang moet word nie,maar defnitief daar is redelik baie wat los geraak het en wat se grout af is,goedere word gereeld sterker gemaak?Die week het toe verby geloop en was nie eers gese ons kan solank die kas weggooi nie,hy het hom half dood gehoes in ons huis eers gedink hy het covid maar toe was dit die kas se reuk?vandag dinsdag die 1 Junie bel skielik n swart vrou my en se hulle is hier om die kas reg te maak,ek was skoon be*** want ek het ptsd,verseker het ons nog niks laat weet hoe hulle gaan skik nie,nog niks vorms geteken nie is dit hoe ***** julle is ,Ramaphhosa het weer 2 teruggebring sal ek enige iemand in ons huis toelaat sonder enige skikkings met verseker?verseker vra net onverskonings vandag maar die skade is gedoen,ek het ook vir hulle gese hulle kan daai 6000 in hulle gatte druk,dis nie my skade se gelde nie,ons het met ander assessors gepraat want my vrou werk by absa en hulle het reguit gese vuurwarm water maak skade aan jou teels?nou hoeveel mense het julle al so besteel?daar is n Juan wat by julle werk ,al hoeveelkeer belowe hy gaan my bel as jy hom soek iis hy in die ***huis of daar was tye15H00 is hy nog op ete,hierdie was alles omte probeer op te cover,ek betaal my premie elke maand,ashy opgaan gaan ek maar net voort,maar ek is lus om die geyser uit te ruk en dit aan die media te wys watse *****s julle is,ek het Koekemoer ook gebel enhom gevra wztse soort mens is jy ,want dit lyk my sy baas het ook weggehardloop ***huis toe oor die moeilikheid,ek moet hom maar nie weer raakloop nie,want dis die agterbakse bliksem wat ek al ooit teegeko het,ek sal hom regtig uithaal tussen almal van julle wat so ***** is en n moerse pakslae gee ,as ek en my vrou siek geraak het van daai hout en die kombuis se hout sal ek onmiddelik n advkaat gaan sien oor julle ***** bedrywighede en ons gesondheid.
