ML
Mev. Luiters

1 reviews | Active since Oct 2023

06 Oct 2023, 10:22

Ek is 'n nuwe kliënt

Die diens per foon was virendelik, duidelik en behulpsaam Enige vrae wat ek gehad het was proffessioneel hanteer en duidelik geantwoord, enige versoeke was ook hanteer sonder enige geskroom

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Oct 2023, 10:27
Official
Goeie dag Mev Luiters. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span