Mr
Magrietha rita.eitner

1 reviews | Active since May 2022

04 May 2022, 10:06

Ek is met vriendelikheid en uiterste bekwaamheid gehelp oor my navrae

Ek is met vriendelikheid en uiterste bekwaamheid gehelp oor my navrae. Baie dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 May 2022, 10:07
Official
Goeie dag Magrietha ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span