EFRe
Elizabeth Frances Robbertse elizerobbertse

1 reviews | Active since Apr 2022

11 Apr 2022, 11:03

Ek is baie tevrede met Verseker

Ek is baie tevrede met Verseker. Die konsultante is baie vriendelik en behulpsaam.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Apr 2022, 15:04
Official
Goeie dag Elizabeth ,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span