RR
Reginald R

1 reviews | Active since Aug 2023

15 Aug 2023, 06:53

Ek is baie tevrede met my nuwe premie en verminderde bybetaling

Ek is baie tevrede met my nuwe premie en verminderde bybetaling. Baie dankie vir puik diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Aug 2023, 06:57
Official
Goeie dag Mnr R April. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span