RvdB
Ralie van den Berg
1 reviews | Active since Feb 2022
25 May 2023, 11:07
Ek is baie tevrede met julle diens
Ek is baie tevrede met julle diens . By ons het julle net ñ baie goeie track record. Ons nog altyd net goed behandel. Sal nie na n ander firma oor gaan nie. Almal met wie ek in aanraking was en is het puik diens gelewer. Sal Virseker beslis aanbeveel soos ek voorheen gedoen het. Vandag se konsultant het uitstaande diens gelewer. Groete Ralie vd Berg
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
25 May 2023, 11:14Hi Ralie,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Viseker span
Die Viseker span
Virseker's reply25 May 2023, 11:14
Official
Hi Ralie,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Viseker span
Die Viseker span