EdTd
Eva du Toit dutoitgrieta

1 reviews | Active since Nov 2023

08 Nov 2023, 09:45

Ek is baie tevrede m...

Ek is baie tevrede met hul diens, was vriendelik gewees, en mense het gou opgedaag om hul werk te kom doen.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Nov 2023, 09:52
Official
Hi Eva du Toit,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,
Die Virseker-span.