PP
Phillip P

1 reviews | Active since May 2026

27 May 2026, 10:26

Ek is baie professioneel gehelp en alle vrae wat ek gevra het is volledig beantwoord en uiteengesit vir my

Ek is baie professioneel gehelp en alle vrae wat ek gevra het is volledig beantwoord en uiteengesit vir my. Dit is so gestel dat daar geen twyfel bestaan het oor wat die beste opsies vir my was nie. Baie bevredigende en Vriendelike hulp en terugvoering

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 May 2026, 10:28
Official
Goeie dag Phillip,

Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Vriendelike groete, 

Die Virseker span