LL
Linda L

1 reviews | Active since Aug 2026

24 Aug 2026, 10:29

Ek is baie goed behandel en goed ingelig

Ek is baie goed behandel en goed ingelig. Voorwaar baie uitstekende diens. Baie dankie, Rowan. Mev Van Zyl

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 Aug 2026, 10:33
Official
Goeie dag Linda

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm. Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete

 Die Virseker Span