U
Ursula

1 reviews | Active since Jun 2025

10 Jun 2025, 14:54

Ek is baie beindruk ...

Ek is baie beindruk met die vriendelikheid en flink diens en die verduidelikheid van wat die polis alles behels

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Jun 2025, 14:56
Official
 Goeie Dag 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder! 


  Vriendelike Groete,
  Die Virseker Span.