LL
Leonard L

1 reviews | Active since Jan 2025

06 Jan 2025, 11:04

Ek het vanoggend vir Virseker gebel vir ñ eis en was vinnig gehelp

Ek het vanoggend vir Virseker gebel vir ñ eis en was vinnig gehelp. Hulle was baie vriendelik en verduidelik goed hoe alles werk en hoelank dit neem. Ek sal hulle regtig vir enige iemand aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Jan 2025, 13:15
Official
 
Goeie Dag Leonard

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder! 


Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.