HD
Hennie D
1 reviews | Active since Dec 2024
02 Dec 2024, 10:06
Ek het vanoggend met Lee gepraat oor my motor se windskerm eis
Ek het vanoggend met Lee gepraat oor my motor se windskerm eis. Sy was baie hulpvaardig, vriendelik en flink. Ek is baie tevrede met haar behulpsaamheid en profesionele hantering van die eis! Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Dec 2024, 10:22 Goeie dag Hennie
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply02 Dec 2024, 10:22
Official
Goeie dag Hennie