RB
Retha B
1 reviews | Active since Dec 2022
18 Mar 2024, 08:57
Ek het vanoggend met Delano by Virseker gepraat en wou my polis kanselleer a
Ek het vanoggend met Delano by Virseker gepraat en wou my polis kanselleer a.g.v. 'n hoë premie. Na 'n uiters waardevolle gesprek het ek daarteen besluit. My premie is aangepas en ek is baie tevrede met die puik diens van Delano by Virseker!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
18 Mar 2024, 08:59Goeie dag Retha.
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply18 Mar 2024, 08:59
Official
Goeie dag Retha.
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
