CC
Catharina C
1 reviews | Active since May 2022
10 May 2022, 13:23
Ek het vanoggend met 2 dames (Zelma Swanepoel en Yulandi) gepraat i
Ek het vanoggend met 2 dames (Zelma Swanepoel en Yulandi) gepraat i.v.m my polisse. Hulle het my uitstekende diens gegee en was baie hulpvaardig en vriendelik. Wat ń voorreg om in Afrikaans gehelp te word.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
10 May 2022, 13:24Goeie dag Catharina ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker aand verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply10 May 2022, 13:24
Official
Goeie dag Catharina ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker aand verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span