AU
A U

1 reviews | Active since Aug 2022

17 Aug 2022, 15:20

Ek het vanmiddag vir...

Ek het vanmiddag vir die eerste keer n eis aangemeld en was uiters proffesioneel en vriendelik hanteer en alles in AFIKAANS.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Aug 2022, 15:22
Official
Goeie dag A Uys ,  
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span