AJ
Anna J

1 reviews | Active since Oct 2022

18 Oct 2022, 12:15

Ek het sopas baie vr...

Ek het sopas baie vriendelike en hulpvaardige diens van julle af ontvang.....baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Oct 2022, 12:17
Official
Goeie dag Anna Maria Jacoba
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span