SS
Susan S

1 reviews | Active since Apr 2023

21 Apr 2023, 16:42

Ek het puik diens by Nerissa Keyser ontvang

Ek het puik diens by Nerissa Keyser ontvang. Vriendelik, behulpsaam en professioneel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Apr 2023, 17:07
Official
Goeie dag Mev. Chambers, 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span