M
Martina

1 reviews | Active since Oct 2022

10 Oct 2022, 09:20

Ek het nog net goeie...

Ek het nog net goeie diens gekry en die personeel is altyd vriendellik en behulpsaam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Oct 2022, 09:30
Official
 Hi Martina,

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span