Mm
Magda maggie.koch
1 reviews | Active since Aug 2022
04 Aug 2023, 15:41
Ek het 'n probleem gehad met my verhoogde premie! Virseker het my tegemoed gekom deur 'n paar verskuiwings te maak
Ek het 'n probleem gehad met my verhoogde premie! Virseker het my tegemoed gekom deur 'n paar verskuiwings te maak. Die premie is verlaag, sodat ek nogsteeds kan bekostig om my huis en motor te verseker! Ek sê vir hulle dankie vir flinke en professionele diens!
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
04 Aug 2023, 15:42Goeie dag Magda. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply04 Aug 2023, 15:42
Official
Goeie dag Magda. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's replyOfficial
04 Aug 2023, 16:21Goeie dag Magda,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply04 Aug 2023, 16:21
Official
Goeie dag Magda,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span