AC
Adrianus C

1 reviews | Active since Jul 2017

03 Mar 2022, 15:07

Ek het 'n eis vir 'n skraap ingedien

Ek het 'n eis vir 'n skraap ingedien. Na 'n week het ek nog geen terugvoer ontvang nie. Toe ek navraag doen vind ek uit die skade is te oud. Dit moet binne 30 dae aangemeld word. Niemand het dit vir my genoem tot nou toe nie en dit staan nie in enige van die dokumente wat aan my gestuur is nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Mar 2022, 17:19
Official
Goeie dag Adri****,

Ons is baie jammer om hiervan te hoor.

Ons sal u klagte eskaleer na die relevante span om in ****ak met u te kom.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span