MEt
Mnr. Erasmus tonna
1 reviews | Active since Feb 2023
19 Mar 2026, 15:30
Ek het my jaarlikse polis verandering met Dewald bespreek en sy diens was puik
Ek het my jaarlikse polis verandering met Dewald bespreek en sy diens was puik. Hy is kundig en flink en het my in elke opsig uitstekend bedien. Hy is voorwaar n aanwins vir Virseker.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
19 Mar 2026, 15:31Goeie dag Mnr. Erasmus,
Dankie vir die pragtige kompliment, dit beteken vir ons baie.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Dankie vir die pragtige kompliment, dit beteken vir ons baie.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply19 Mar 2026, 15:31
Official
Goeie dag Mnr. Erasmus,
Dankie vir die pragtige kompliment, dit beteken vir ons baie.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Dankie vir die pragtige kompliment, dit beteken vir ons baie.
Vriendelike groete,
Die Virseker span