HL
Heletta L
1 reviews | Active since Apr 2022
19 Apr 2022, 10:51
Ek het ingebel om 'n eis in te dien en die dame wat my gehelp het was baie behulpsaam
Ek het ingebel om 'n eis in te dien en die dame wat my gehelp het was baie behulpsaam. Sy het my stap-vir-stap deur die proses geneem en al die nodige inligting gekry van my kant af. Daar was geen probleme of misverstande nie. Die kommunikasie was goed.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
19 Apr 2022, 10:56Hi Heletta,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply19 Apr 2022, 10:56
Official
Hi Heletta,