RD
Ronel D

1 reviews | Active since Jun 2021

04 Aug 2022, 12:25

Ek het in my lewe nog NOOIT iets beleef soos Virseker nie

Ek het in my lewe nog NOOIT iets beleef soos Virseker nie. Drie dae terug bel n Michelle ons en se die bakkie gaan herstel word. Gister s***el ons om uit te vind hoe hul vorder, maar hul se hul sal ons terugs***el. Nooit terug ges***el. Vanoggend s***el ek weer en word daar aan my gese dat hul nog nie die assessor se finale ver**** gekry het nie, en dat hul nog nie weet of die bakkie gaan herstel word nie. Ek is jammer maar ek kan nie meer ordentlik wees nie. Geen mens sal sy of haar ordentlikheid meer kan na vore bring nie. Ek is siek en sat vir sulke diens. Dit is 3 weke😭😭😭

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Aug 2022, 12:48
Official
Goeie dag Ronel , 

Ons is baie jammer om te hoor van u diens ervaaring en vra onverskoning .

Die assessor is tans besig met u eis en ons relevante span sal met u in ****ak wees met die gevolgtrekking .

Vriendelike Groete
Die Virseker Span