C
Chris

1 reviews | Active since Oct 2025

28 Oct 2025, 13:54

Ek het hulle gebel e...

Ek het hulle gebel en my versoek aan hulle gerig hulle het aan my verwagting voldoen.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply28 Oct 2025, 13:56
Official
Goeie Dag Chris

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder! 


  Vriendelike Groete,
  Die Virseker Span. 

Virseker
Virseker's reply28 Oct 2025, 13:56
Official
Goeie dag Chris, 

Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Groete, 
Die Virseker span