MG
Marianne G

1 reviews | Active since Nov 2020

20 Jul 2023, 18:16

Ek het ges***el ivm Netstar

Ek het ges***el ivm Netstar. Ek wou weet of dit deur my polis gedek word. Megan het my gehelp, sy was baie bedagsaam, vriendelik en uiters behulpsaam. My probleem is opgelos. Puik diens Megan!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Jul 2023, 18:25
Official
 Goeie dag Marianne Gaarkeuken,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span