RR
Rudi R

1 reviews | Active since Nov 2025

05 Nov 2025, 15:21

Ek het geeis vir n TV wat geval en gebreek het

Ek het geeis vir n TV wat geval en gebreek het. Angie het my gehelp. Haar profesionele diens was uitstaande. Baie dankie Angie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Nov 2025, 15:23
Official
 
Goeie Dag,  Rudi 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder! 

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.