MPm
Me. Price marieprice
1 reviews | Active since Nov 2022
13 Sept 2023, 11:40
Ek het gebel om 'n eis in te sit
Ek het gebel om 'n eis in te sit. Hillary was baie professioneel en bekwaam en het binne minute my eis besonderhede geneem en vir my 'n verwysings nommer gegee. Sy het ook vir my die naam van die persoon wat my gaan ****ak aangaande my eis, gegee. Ek sal definitief vir Virseker aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Sept 2023, 11:44Goeie dag Me. Price,
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Die Virseker Span.
Virseker's reply13 Sept 2023, 11:44
Official
Goeie dag Me. Price,
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Die Virseker Span.
