Mm
Marnus mr.mniemand

1 reviews | Active since Jul 2025

24 Jul 2025, 14:29

Ek het briljante diens ontvang van Branden, ek is al jare lank n kliënt en die diens bly tops

Ek het briljante diens ontvang van Branden, ek is al jare lank n kliënt en die diens bly tops. Virseker se mense is altyd vriendelik en behulpsaam. Hulle help graag met vrae en maak seker dat jy die beste dekking kry

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 Jul 2025, 14:30
Official
Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.