MM
Marie M

1 reviews | Active since Feb 2026

26 Feb 2026, 11:57

Ek het baie goeie terugvoer gekry

Ek het baie goeie terugvoer gekry. Die konsultant was baie behulpsaam en professioneel. Sy het alles mooi verduidelik. Ek is baie gelukkig met die diens wat ek gekry het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Feb 2026, 12:00
Official
Goeie dag Marie,
 
Ons waardeer u vriendelike woorde en die tyd wat u geneem het om hulle met ons te deel. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span