No
Nanette odendaal.nanette
1 reviews | Active since Apr 2026
19 Apr 2026, 17:47
Ek het baie goeie en vlink diens gister by Virseker gekry
Ek het baie goeie en vlink diens gister by Virseker gekry. Báie beïndruk!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
19 Apr 2026, 18:11Hi Nanette ,
Dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat ons span bereid was om u premie te hersien om ’n beter oplossing vir u te vind. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel en is graag behulpsaam waar ons kan.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply19 Apr 2026, 18:11
Official
Hi Nanette ,