CC
Christa C

1 reviews | Active since Apr 2024

26 Apr 2024, 15:10

Ek het absoluut wonderlike raad en hulp ontvang! Het eers vroeer die middag met n dame gepraat en sy kon nie my polis op****r nie

Ek het absoluut wonderlike raad en hulp ontvang! Het eers vroeer die middag met n dame gepraat en sy kon nie my polis op****r nie. Dit het my baie ontstel... Maar het sowaar al my vrae en onsekerheid antwoorde gekry. Baie dankie vir sy gegeduld en vriendelikheid!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Apr 2024, 15:18
Official
Goeie dag Christa. 

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker-span