RW
Ronel W
1 reviews | Active since Aug 2023
02 Aug 2023, 15:54
Ek het aanvanklik van Mei maand gesukkel om my voertuig se tracker sertifikaat op my versekering gevoeg te kry
Ek het aanvanklik van Mei maand gesukkel om my voertuig se tracker sertifikaat op my versekering gevoeg te kry. Einde ten laaste het Antionette my gehelp en in ****ak gebly totdat die probleem vandag uit gesorteer is. Sy het regtig die ekstra myl geloop om te sorg dat ek tevrede en my polis opgedateer is. Meer van die konsultante kan by haar leer oor kliente diens. Ek se vir haar baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Aug 2023, 15:57Goeie dag Ronel. Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply02 Aug 2023, 15:57
Official
Goeie dag Ronel. Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span
