DT
David T
1 reviews | Active since Dec 2024
11 Dec 2024, 19:44
Ek gaan Afrikaans pr...
Ek gaan Afrikaans praat,ek was eintlik te kort by julle om n opinie te vorm,probleem is jy vind eintlik eers uit waneer jy eis hoe goed jou versekering werklik is,nog nie by julle geeis so ek weet nie,ek het wel gese dat ek n pensionaris is en dat die premie te hoog was en dat ek gaan rondkyk vir goedkoper versekering maar dit was asof julle agent nie werklik omgegee het nie,so ek my keuse gemaak om na my vorige versekering terug te gaan met dieselfde dekking,hoer waarde op huis versekering en laer access fee en R400 goedkoper per mnd,ek het toe n baie eenvoudige keuse gemaak
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
11 Dec 2024, 19:48Goeie dag Mnr. D. du Toit.
Ons wil graag om verskoning vra hiervoor. Ons bestuurspan sal ****ak maak.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Ons wil graag om verskoning vra hiervoor. Ons bestuurspan sal ****ak maak.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply11 Dec 2024, 19:48
Official
Goeie dag Mnr. D. du Toit.