HEH
Hh Els Heibie.els

1 reviews | Active since Jul 2022

15 Aug 2023, 08:28

Ek ervaar goeie diens van Virseker

Ek ervaar goeie diens van Virseker. Vriendelike hulpvaardige personeel. Geen probleme. Baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Aug 2023, 08:30
Official
Goeie dag Mev. Els

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span