DVDW
Dirk Van Der Walt
1 reviews | Active since Mar 2018
09 Nov 2023, 11:21
Ek dink Virseker is n maatskappy wat elke persoon se balnge op hulle harte dra
Ek dink Virseker is n maatskappy wat elke persoon se balnge op hulle harte dra. Dis is ook altyd lekker om in jou eie taal te praat met iemand.die konsultante en almal wat daar werk is so professioneel en vriendelik. Sal hulle enige tyd aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
09 Nov 2023, 11:22Goeie dag Mnr D van der Walt. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply09 Nov 2023, 11:22
Official
Goeie dag Mnr D van der Walt. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
