HF
Helen F

1 reviews | Active since May 2026

26 May 2026, 13:47

Ek dink om my polis ...

Ek dink om my polis by Verseker te hê is ń bonus! Julle bied uitstekende diens en sal julle by ander vriende en familie aanbeveel!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 May 2026, 13:49
Official
Goeie Dag Helen, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 
Ons waardeer dit baie. Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.