JvMn
J.A.N von Molendorff naudeadam

1 reviews | Active since Apr 2024

26 Apr 2024, 11:31

Ek bly in Vanderbjilpark ons sit nou al vir vyf dae sonder krag

Ek bly in Vanderbjilpark ons sit nou al vir vyf dae sonder krag. My vleis aankope vir die maand het sleg geraak,ek het virseker gebel en my claim was onder 10 min: uitgesorteur. Sal nie n ander versekering out gebruik as hulle nie. Vriendelik,professional, en baie behulpsaam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Apr 2024, 11:36
Official
 
Goeie dag Mnr JAN van Molendorff. 

Ons waardeer u positiewe terugvoer 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span