MJ
Mnr. Joubert

1 reviews | Active since Sept 2023

04 Jan 2024, 22:22

Eise dienste

My eis is hanteer 100% Professioneel, baie volledig en was binne 20 minute opgevolg met assessering van die skade waarin bewys gelewer was van die erns waarmee my eis hanteer word. Dit was puik, dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Jan 2024, 06:38
Official
Goeie dag Mnr. Joubert

Ons waardeer u positiewe terugvoer 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span