VK
VINCENT K

1 reviews | Active since Jan 2023

27 Dec 2023, 08:19

Eise

Goeie môre, Viseker is goeie maatskappy, maar die bybetalings is baie hoog en wat my die meeste hinder is dat hulle net die items afhaal van die versekering af as mens navraag doen. Dit is nie regverdig nie. My navraag: Een van ons fone se charging pin en speaker werk nog maar is nie 100% nie, toe wou ek weet of dit onder die versekering val om te eis. Die volgende oomblik kry ek sms dat dit afgehaal word van die versekering. Ons het gesê ons sal dit regmaak, maar nou wat gebeur as dit gesteel word voor die tyd, dan is daar nie versekering op nie. Ons het nie finansies wat rond lê nie. Ons moet spaar om dit te kan doen. Die volgende punt wat nie regverdig is nie, is dat as jy item verseker vir bedrag en versekering kan dit vervang, dan moet die bybetaling van die globale versekerde bedrag afkom, dit het nog altyd so gewerk by alle versekeringsmaafskappe waar ons was. Ons oorweeg om ander versekering te soek. Lizette Kennard (EG) *** ***

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Dec 2023, 08:24
Official
Goeie dag Vincent. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor.  Ons die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.

Vriendelike groete,

Die Virseker span