TS
Theresia S

1 reviews | Active since Jan 2012

24 Jun 2024, 20:26

eis vir waterpyp indsk

My waterpyp in my dsk het gelek wat my my bakkamer platform beskadig het Na 4dae Se gesukkel is waterpyp vervang, Maar die platform wat beskadig is wag Ek nog op n Antwoord Die verseker agent so my laas vrydag gebel het,niemand het sover gebel Nie En dit is Maandag en Ek wag nog Theresa Swanepoel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 Jun 2024, 20:32
Official
 Hallo Theresia, 

Ons erken ontvangs van jou klagte. Ons sal jou saak na ons Interne Geskille-span eskaleer om verder te ondersoek. 

Groete,
Die Virseker Span.