LF
Lindie F

1 reviews | Active since Feb 2016

04 Jul 2022, 17:06

Eis registrasie Mnr JPCN Faber

Die diens wat Mnr Faber gekry het vandat hy sy eis geregistreer het oor die VW Polo wat gestamp is, was nog net absoluut k%$^&k gewees!!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Jul 2022, 17:17
Official
Goeie dag Lindie

Ons is teleurgesteld om hiervan te hoor, en sal u klag na die die span toe stuur om jou more te s***el.

Vriedelike Groete

Die Virseker Span