HH
Henk H

1 reviews | Active since Jun 2021

06 Jun 2023, 09:41

Eis proses

Die eis proses was baie maklik en vinnig om te doen. Die afhandeling van die eis was nog vinniger en dit was professioneel en vriendelik verduidelik. Ek was heel verbaas oor hoe vinnig die hele proses was. Sal Virseker definitief aanbeveel vir enige iemand wat na nuwe versekering soek

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply06 Jun 2023, 09:43
Official
Goeie dag Mnr. Hattingh

Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer.

Vriendelike groete,

Die Virseker span 
Virseker
Virseker's reply06 Jun 2023, 09:43
Official
Goeie dag Mnr Hattingh. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span