GW
Gillian W

1 reviews | Active since Nov 2024

04 Nov 2024, 15:31

Eis onbetaald....

Baie Baie SWAK diens ontvang/ of actually nog geen diens ontvang nie. Mev Kruger (Weduwee) in Heidelberg GP se muur het weens die weer omgeval syt n eis ingesit hulle weier om uittebetaal, noem dit is sluittasie daarom het muur omgeval???? Hulle nie skaam om premies elke maand te ontvang nie, maar sal haar nie tegemoed kom nie. Ons het die uit**** van die eis teengestaan en het nou nog nie antwoord of n telefoon oproep ontvang nie. Watter diens is dit.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Nov 2024, 15:34
Official
 Goeie dag Gillian 

Ons erken ontvangs van jou klagte. 
 
Neem asseblief kennis dat ons jou navraag na die betrokke departement eskaleer het om jou saak te ondersoek.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.