AVdV
Almerie Van der Vyver

1 reviews | Active since Nov 2022

13 Aug 2024, 17:10

Eis ingedien na daar...

Eis ingedien na daar by ons ingebreek was, die agent was vreeslik geduldig en behulpsaam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Aug 2024, 17:12
Official
Goeie dag Almerie,

Ons is bly om te hoor van jou eis-ervaring. Dankie vir jou terugvoer. 

Vriendelike groete,Die Virseker Span.