MDT
Mnr. Du Toit

1 reviews | Active since Oct 2023

20 Oct 2023, 16:58

Eis ervaring

Bogus polis aan my verkoop. Geen dekking vir ongelukke nie. Is dit dan nie waarvoor 'n mens versekering uitneem nie? Rerig virseker 'n klomp *****s!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Oct 2023, 17:05
Official
Hi  Mnr. Du Toit,

Ons wil graag na jou klagte kyk. Stuur asseblief vir ons 'n privaat boodskap met jou polis of ID-nommer.

 Vriendelike groete,

Die Auto & General-span