MVR
Mev. Van Rhyn

1 reviews | Active since Oct 2022

04 Oct 2022, 11:14

Eis

Ek het uitstekende diens ontvang vriendelik en flink. My konsultant het my ges***el om op te volg en gerus gestel sy wag net vd ver****. Maandag oggend vroeg dag ges***el en afgehandel....Bravo👏👏 Anja

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Oct 2022, 11:17
Official
Hi  Mev. Van Rhyn,

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span