MVdW
Mnr. Van der Watt

1 reviews | Active since Mar 2023

31 Mar 2023, 15:09

Eis afhandeling

Vriendelike, vinnige en doeltreffende hanteering van eis Baie Dankie Virseker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Mar 2023, 15:16
Official
Hi Mnr. Van der Watt,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span